top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

TENNIS: Djokovic neem Federer verby vir rekord van meeste Grand Slam wedstryde gespeel

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Jan 16, 2025
1 min read

Die 24-malige Grand Slam wenner Novak Djokovic het vir Roger Federer verby gevat as die speler wat die meeste Grand Slam enkelspel wedstryde gespeel het. Dit kom na Djokovic die kwalifiserende speler Jaime Faria van Portugal oor vier stelle geklop het in die Rod Laver Arena by die Australiese Ope. Faria het weerstand gebied maar Djokovic kon uiteindelik met 6 - 1 , 6 - 7, 6 - 3 en 6 - 2 seëvier. Dit was Djokovic se 430ste Grand Slam wedstryd. Die Serwiër sal volgende teen die 26ste  gekeurde Tomas Machac te staan kom.

 
 
 

Comments


bottom of page