top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

TENNIS: Medvedev se Aussie Ope veldtog is iets van die verlede

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Jan 17, 2025
1 min read

Die vyfde gekeurde speler by die Australiese Ope, Daniil Medvedev, se veldtog is in die tweede ronde tot ‘n einde toe gebring deur die ongekeerde Amerikaner, Learner Tien. Tien, wat die 121ste plek beklee op ATP se wêreldranglys, het vir Medvedev oor vyf stelle, met 6-3, 7-6, 6-7, 1-6 en 7-6 verslaan. Die 19-jarige sal volgende teen die Fransman, Corentin Moutet te staan kom.

 
 
 

Comments


bottom of page