top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

TENNIS: Suid-Afrika mik na oorwinning in Davisbeker teen Marokko die naweek

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 11, 2025
1 min read

Suid-Afrika se Davisbeker-span kom die naweek in Pretoria teen Marokko te staan in die Wêreldgroep II-kragmetings by die Groenkloof-klub.

Die tuisspan het vroeër vanjaar op dieselfde bane Nigerië met 3-1 geklop, terwyl die besoekers Zimbabwe 4-0 in Harare afgeransel het.

Die wenner dring deur na die uitspeelronde wat ‘n moontlike plek in Wêreldgroep I kan verseker.

 
 
 

Comments


bottom of page