TENNIS: Taylor Fritz skenk prysgeld van Australiese Ope aan slagoffers van LA brande
- Saamgestel deur Armando Pieters

- Jan 17, 2025
- 1 min read
Die Amerikaanse tennisspeler Taylor Fritz het beloof om sy eersteronde-prysgeld van $ 82 000 te skenk vir die slagoffers van die Los Angeles-brande. Diè gebaar kom na hy vir Cristian Garin in drie skoon stelle in die Australiese Ope geklop het. Volgens die 27-jarige wat tans in Suid-Kalifornië woon wil hy net hê almal moet veilig wees en dit is gek wat in Los Angeles gebeur het. Intussen het Fritz se landgenoot Madison Keys het intussen ook $ 20 000 aan Los Angeles se brandweerdiens geskenk.






Comments