top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

UFC: Dana White gee terugvoering oor UFC in Suid-Afrika

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 10, 2024
1 min read

Die president van UFC, Dana White, het bevestig dat Sean Strickland volgende in die ry staan om teen Dricus du Plessis kragte te meet vir die Middelgewig titel. White het met die media gesels en slegs ja geantwoord toe daar gevra is of Strickland Dricus se volgende teenstander sal wees. Hy het verder gepraat oor ‘n moontlike UFC geleentheid in Suid-Afrika, en bevestig dat daar struikelblokke is.

 
 
 

Comments


bottom of page