top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Voorlopige 2024-belastingjaarsyfers toon ‘n algemene toename in nakoming

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Feb 1, 2025
1 min read

Voorlopige syfers vir die 2024-belastingjaar toon ‘n algemene toename in nakoming vir voorlopige belastingbetalers en trusts wat hul jaarlikse inkomstebelastingopgawes indien. Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens het Vrydag sy syfers bekend gemaak. Die inkomstediens sê 543 252 voorlopige belastingbetalers het hul jaarlikse inkomstebelastingopgawes vir die 2024-belastingjaar ingedien. Dit is ‘n toename van 4,76 persent vanaf die 2023-belastingjaar. Daarbenewens het belastingbetalers ook opgawes ingedien wat uitstaande was van vorige belastingjare.

 
 
 

Comments


bottom of page