top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

YSHOKKIE: Australiese Yshokkiefederasie kanseleer toernooi weens Israel se deelname

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Jan 8, 2025
1 min read

Die Australiese Yshokkiefederasie het ‘n internasionale kwalifiserende toernooi afgelas weens die deelname van Israel se nasionale span. Die Federasie het aan die Internasionale Yshokkiefederasie geskryf dat hy nie die toernooi kan aanbied nie weens vrese dat Israel se deelname ‘n veiligheidsrisiko skep. Dit is daarna bevestig deur die Australiërs dat hulle plaaslike polisiehoofde in die Melbourne area geraadpleeg het en het dus besluit om die toernooi af te las. Daar was onlangs ‘n vlaag van anti-Semitiese voorvalle in Australië, steeds noem Australië se premier, Anthony Albanese die kansellasie ‘n jammerte.

 
 
 

Comments


bottom of page