top of page




Appèl oor die SRD-toelae word aangehoor
Die Hoogste Hof van Appèl in Bloemfontein sal die regering se appèl rakende die maatskaplike noodtoelaag, SRD, aanhoor. SABC News berig die Pretoriase Hooggeregshof het in Januarie verlede jaar bevind dat belangrike aspekte van die toelaestelsel onwettig is omdat dit ontwerp is om miljoene moontlike aansoekers uit te sluit. Die Institute for Economic Justice en #PayTheGrants het die saak aanhangig gemaak, met die Socio-Economic Rights Institute of South Africa wat hulle verte

Saamgestel deur Nadia Pieters
1 day ago
bottom of page

