top of page



Verskeie aardbewings tref Japan
‘n Reeks aardbewings, insluitend een van 6,2 op die Richterskaal, het Dinsdagoggend die Shimane- en Tottori-prefekture in Japan getref. Die aanvanklike aardbewing het ‘n sterk vyf op Japan se seismiese intensiteitskaal geregistreer. Twaalf verdere ligter aardbewings is ook aangeteken. Volgens die land se openbare uitsaaier is vier mense na hospitale gestuur en sommige geboue is beskadig. Die Japanse Meteorologiese Agentskap sê daar is ‘n moontlikheid van bykomende sterk aardb

Saamgestel deur Nadia Pieters
Jan 6
bottom of page

