top of page



Nog 'n plaasmoord ruk die landbougemeenskap
Nog ʼn plaasmoord het die Suid-Afrikaanse landbougemeenskap geruk met die dood van Mbongeni Sikhakhane, ʼn gerespekteerde boer en voorsitter van die African Farmers Association of South Africa (Afasa), in KwaZulu-Natal. Volgens Maroela Media was Sikhakhane ook ʼn lid van Afasa se nasionale raad en ʼn invloedryke stem vir swart boere in die provinsie. Saai sê die familieboerdery waarvan hy deel was, het soos soveel ander die slagoffer van sinnelose geweld op plase geword. Saai sê

Saamgestel deur Ilde Roos
Dec 29, 2025
bottom of page

