top of page



Varkboerdery trek swaar
Nie net is die uitbraak van Afrika-varkpes by nog twee varkboerdery bevestig nie – vyf kommersiele varkboerderye het nou of bevestigde of moontlike gevalle van bek-en-klouseer (BKS). Landbouweekblad berig twee gevalle van BKS is onlangs deur die Suid-Afrikaanse varkprodusente-organisasie in die Vrystaat en Noordwes bevestig. In KwaZulu-Natal word daar op die uitslag van bloedmonsters gewag om nog drie gevalle te bevestig. Berigte dui daarop dat onbevestigde uitbrake ernstig

Saamgestel deur Nadia Pieters
Jan 14
bottom of page

