top of page




Vanjaar se Afrikaans is Groot is die grootste nog
Die gewilde konsertreeks Afrikaans is Groot het ʼn groot mylpaal bereik met al 11 geskeduleerde konserte in November wat uitverkoop is. Vanjaar sal nagenoeg 93 500 konsertgangers in November na Pretoria stroom om die reuseproduksie te aanskou. Maroela Media berig dit is ʼn eerste in die geskiedenis van dié ikoniese musiekproduksie, wat sedert 2012 jaarliks gehore betower. Die uitvoerende vervaardiger van Afrikaans is Groot, Arnold Coleske, sê hulle kan nie genoeg dankie sê aan

Saamgestel deur Ilde Roos
May 27
bottom of page

