top of page



Die regering is glo huiwerig om nuwe stortingsterreine te bou
Stortingsterreine bereik hul vervaldatum en die regering is huiwerig om nuwes te bou. So sê die uitvoerende hoof van Kulu Eco-Services, Pieter van Heyningen. Hy hou vol dat daar dus ‘n behoefte is om maniere te vind om afval te verminder. Van Heyningen het tydens ‘n onderhoud voor die Africa green Economy-beraad, wat volgende maand in Kaapstad plaasvind, gesê daar is die afgelope paar jaar sowat 122-miljoen ton afval jaarliks in stortingsterreine in Suid-Afrika aangeteken. Hy

Saamgestel deur Nadia Pieters
Jan 23
bottom of page

