top of page




Die Wes-Kaapse premier pronk in pienk sokkies in die wetgewer
Die premier van die Wes-Kaap, Alan Winde, het Donderdag in 'n stywe fietsrybroek, pienk sokkies, en 'n netjiese baadjie in die wetgewer verskyn. Netwerk24 berig dat alhoewel Winde nie 'n spreekbeurt gehad het nie, die ANC-LPW Rachel Windvogel voor die tyd gevra het dat die speaker ’n bevinding moet maak oor of Winde se kleredrag aanvaarbaar is. Die speaker, Daylin Mitchell, het eerstens daarop gewys dat dit nie ’n geldige punt van orde is nie, en dat die instelling verby die

Saamgestel deur Ilde Roos
Mar 6
bottom of page

