top of page



ATLETIEK: Bloem atleet op pad na die Afrika-jeugspele
'n 16-Jarige atleet van die Hoërskool Jim Fouché, Anri Rautenbach, gaan glo binnekort aan die Afrika-jeugspele, van 10 tot 20 Desember in Luanda, Angola, deelneem. Nadat Rautenbach reeds vanjaar haar naam - vir die tweede agtereenvolgende jaar - in die rekordboeke geskryf het, het sy op die G4GA-junior, -jeug en -senior-springkampioenskapsbyeenkoms verlede maand, ‘n eerste plek vir meisies o.17 behaal, met ‘n hoogte van 1,72m. Volgens Bloemnuus het Anri op Wildeklawer se Grey

Saamgestel deur Armando Pieters
Nov 13, 2025
bottom of page

