top of page




Artemis II is in ‘n wentelbaan om die aarde
NASA se Artemis II-sending, die eerste een in 50 jaar om rondom die maan te reis, het gelanseer en die ruimtetuig is nou in ’n wentelbaan om die aarde. Dit sal vir 24 uur in die wentelbaan bly terwyl die bemanning kontroles uitvoer. As alles goed verloop, sal dit die groen lig kry om na die maan te vertrek. Die BBC berig 'n Nasa-woordvoerder het kort ná die lansering in 'n mediakonferensie gesê die bemanning is “veilig en in uitstekende bui.” Die ruimtevaarder Reid Wiseman he

Saamgestel deur Ilde Roos
Apr 2
bottom of page

