top of page



Magashule se asbeskorrupsiesaak is uitgestel
Die asbeskorrupsiesaak van R255 miljoen teen die voormalige Vrystaatse premier, Ace Magashule, en 16 ander is tot 2 Maart uitgestel. eNCA berig Magashule en sy medebeskuldigdes het vlugtig in die hooggeregshof in Bloemfontein verskyn. Die uitstel kom na ‘n hof beslissing oor Magashule se voormalige persoonlike assistent, Moroadi Cholota. Die hooggeregshof het beslis dat hoewel haar uitleweringsproses gebrekkig was, dit nie die strafregtelike verrigtinge teen Cholota ongeldig

Saamgestel deur Nadia Pieters
Jan 27
bottom of page

