top of page



KRIEKET: Oomblik van stilte voor As-toets
Meer as vyftig duisend toeskouers het saam met spelers en beamptes hulde aan die slagoffers van die Bondi-massaskietvoorval gebring, met ’n oomblik van stilte voor die derde As-toets by die Adelaide Oval. Krieket Australië se uitvoerende hoof, Todd Greenberg, sê dat krieket as ’n verenigende stem moet dien in ’n hartseer tyd vir alle Australiërs. Teen uitskeityd was Australië 326-8 danksy Alex Carey se spogbeurt van 106 lopies, terwyl hy sy honderdtal aan sy pa, wie vroeër va

Saamgestel deur Armando Pieters
Dec 18, 2025


KRIEKET: Engeland ‘oorvoorbereid’ voor Brisbane-nederlaag
Brendon McCullum glo Engeland se swaar voorbereiding voor die tweede Ashes-toets die span benadeel het en sê vyf intense oefendae het sy spelers geestelik uitgeput gelaat, nadat hulle met 2-0 in die reeks agtergeraak het. Hy voeg by dat die span nou rus en ‘n vars benadering tot sy metodes nodig het. McCullum bevestig dat Engeland tyd in Noosa sal deurbring voordat hulle na Adelaide vertrek vir die derde toets op 17 Desember. Die kaptein, Ben Stokes, ondersteun die blaaskans

Saamgestel deur Armando Pieters
Dec 9, 2025


KRIEKET: Key moedig Engeland aan om slim te bly by Ashes-toer
Engeland se besturende direkteur, Rob Key, het Ben Stokes se span aangesê om nie dom dinge te doen terwyl hulle voorberei vir vanjaar se...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 1, 2025
bottom of page

