top of page




'n Pasgebore baba is in 'n veld in Bfn opgetel
'n Pasgebore baba is in 'n veld in Bloemfontein gevind. 'n Betroubare en ingeligte bron het aan Rosestad-nuus vertel die seuntjie is Vrydagoggend deur die gemeenskap in 'n oop stuk veld tussen die Nasionale Hospitaal en die Hoër Tegniese Skool Louis Botha gevind. Die bron bevestig die baba, wat vermoedelik net 'n paar uur oud was toe hy gevind is, leef nog, en is na die Mediclinic-hospitaal geneem om gestabiliseer te word. Daarna is die kind na die neonatale eenheid van die P

Saamgestel deur Ilde Roos
Mar 27
bottom of page

