top of page



Vrystaat Gesondheid veroordeel die verlating van pasgeborenes
Die Vrystaatse departement van gesondheid sê hulle is diep bekommerd oor die verlating van pasgebore babas. Dit kom ná onlangse berigte van babas wat in puttoilette en vullisdromme gelaat word. Die departement sê hierdie praktyk is gevaarlik, onmenslik en onwettig. Die Vrystaatse LUR vir gesondheid, Monyatso Mahlatsi, doen ‘n beroep op alle swanger vroue en nuwe moeders wat voel dat hulle nie vir hul babas kan sorg nie, om met gesondheidsorgverskaffers te praat oor veilige, w

Saamgestel deur Ilde Roos
Dec 21, 2025
bottom of page

