top of page



Die Vrystaatse polisiekommissaris tree uit
Die Vrystaatse provinsiale kommissaris het ná 37 jaar diens uit die polisie getree. 'n Erewag het van die hart van die gebou tot by die uitgang gestrek en 'n simboliese pad gevorm. Luitenant-generaal Baile Motswenyane het vir oulaas die hoofkwartier in Bloemfontein in haar amptelike hoedanigheid langs dié pad verlaat. In 'n roerende vaarwel het die personeel ook vir haar gebid. Die SAPD-bestuur verseker die publiek dat stabiele leierskap ’n prioriteit bly. 'n Waarnemende prov

Saamgestel deur Ilde Roos
2 days ago
bottom of page

