top of page



Samesprekings oor ‘n nuwe inkomste-toelae begin
Samesprekings tussen die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling en die Nasionale Tesourie oor finansiering vir ’n nuwe Basiese Inkomstesteun-toelae sal later vandeesmaand begin. Minister Sisisi Tolashe sê die departement verfyn tans ekonomiese en implementeringsmodelle vir die voorgestelde toelae. Die plan bou voort op die Covid-19-maatskaplike noodtoelae wat tans sowat 8,2 miljoen mense ondersteun. Volgens die regering kan die nuwe toelae mense tussen 18 en 59 jaar help o

Saamgestel deur Nadia Pieters
2 days ago
bottom of page

