top of page



Batman maak sy stem dik by 'n stadsraadvergadering
'n Man, geklee in 'n Batman-kostuum, het 'n vergadering van die stadsraad van Santa Clara City in Kalifornië in Amerika aangevat oor die teenwoordigheid van Immigrasie- en Doeane-Afdwinging (ICE) by die komende Super Bowl by Levi's Stadium. Die BBC berig die onbekende man het kragwoorde gebruik om sy misnoë te kenne te gee. Hy het die raadslede “lafaards” en “bedrieërs” genoem, en gesê gemeenskapslede is bang vir ICE-betrokkenheid by groot geleenthede soos die Super Bowl. Die

Saamgestel deur Ilde Roos
2 days ago
bottom of page

