top of page

Batman maak sy stem dik by 'n stadsraadvergadering

  • Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
    Saamgestel deur Ilde Roos
  • 2 days ago
  • 1 min read

'n Man, geklee in 'n Batman-kostuum, het 'n vergadering van die stadsraad van Santa Clara City in Kalifornië in Amerika aangevat oor die teenwoordigheid van Immigrasie- en Doeane-Afdwinging (ICE) by die komende Super Bowl by Levi's Stadium.


Die BBC berig die onbekende man het kragwoorde gebruik om sy misnoë te kenne te gee.


Hy het die raadslede “lafaards” en “bedrieërs” genoem, en gesê gemeenskapslede is bang vir ICE-betrokkenheid by groot geleenthede soos die Super Bowl.


Die raadslede het nie direk gereageer nie.


FOTO: BBC
FOTO: BBC

Comments


bottom of page