top of page



Eskom soek dalk alternatiewe befondsing
Die bepalings verbonde aan die meer as 13-miljard Amerikaanse dollar in befondsing wat Westerse moondhede belowe het om Eskom te help dekarboniseer, is nie aantreklik genoeg nie. Dit volgens die minister van Elektrisiteit en Energie, Kgosientsho Ramokgopa. Die International Partners Group se befondsingspakket is daarop gemik om Suid-Afrika se regverdige energie-oorgang te ondersteun. Volgens News24 sê Ramokgopa dat min vordering gemaak is met die toegang tot die geld. Hy sê

Saamgestel deur Nadia Pieters
Jan 20
bottom of page

