top of page



Twee is vas nadat hulle 'n bejaarde in haar kattebak toesluit
Twee verdagtes is in hegtenis geneem ná die aanval en ontvoering van 'n 72-jarige boervrou van Bultfontein in die Vrystaat. Polisiewoordvoerder, sersant Mahlomola Kareli, sê in 'n verklaring die hoofverdagte is 'n voormalige werknemer. Hy word van poging tot moord en ontvoering aangekla. Die tweede verdagte is in hegtenis geneem nadat hy met van die slagoffer se eiendom betrap is. Hulle sal binnekort in die Bultfontein-landdroshof verskyn, waar daar moontlike bykomende aankla

Saamgestel deur Ilde Roos
Jan 20
bottom of page

