top of page


KRAGOPTEL: Die Bloem Barbell Club lewer Wêreldkampioene op
Die Bloem Barbell Club het die afgelope week Bloemfontein trots gemaak tydens die 2025 WPC Wêreldkragoptel-kampioenskappe wat in Durban gehou is. Vier plaaslike atlete het uitmuntende vertonings gelewer en elkeen ’n wêreldtitel in hul onderskeie afdelings verower. Guy Conry is aangewys as Wêreldkampioen 2025 met ’n indrukwekkende squat van 245kg, bench van 165kg – wat ook ’n nuwe Suid-Afrikaanse rekord is – en ’n deadlift van 255kg, vir ’n algehele totaal van 665kg. Mariaan C

Saamgestel deur Armando Pieters
Nov 13
Â
bottom of page

