top of page



Geen diere sal sonder permitte na die Bfn-tuin kom nie
Geen diere sal na die Bloemfontein-dieretuin gebring word sonder die nodige permitte en goedkeurings vir nakoming nie. Dit is volgens die waarnemende hoofwoordvoerder van die metro, Nicolette Maysiels. Netwerk24 berig Maysiels het by navraag gesê spesifieke begrotingsyfers bly onderhewig aan interne goedkeuringsprosesse en sal gefinaliseer word in ooreenstemming met munisipale finansiële bestuursvoorskrifte. Die verkryging en bekendstelling van diere sal in fases plaasvind en

Saamgestel deur Ilde Roos
Jan 27
bottom of page

