top of page



Een verdagte is vas ná diefstal by 'n Bloemfonteinse skool
Een verdagte is in hegtenis geneem nadat beeldmateriaal hom en ’n medepligtige met ’n reeks voorvalle van diefstal by ’n skool in die noorde van Bloemfontein verbind het. Netwerk24 berig 'n beampte van Bloemsec, 'n plaaslike sekuiriteitsmaatskappy, sê die mans het gereedskap by die skool gesteel. Nadat Bloemsec een verdagte aangekeer het, is hy aan die ondersoekbeampte van die polisie oorhandig. Al die gesteelde eiendom wat teruggevind is, word by die Navalsig-polisiekantoor

Saamgestel deur Ilde Roos
Jan 22
bottom of page

