top of page



Die munisipaliteit vra Bloemfonteiners om verskoning
Die Manguang Metro Munisipaliteit vra Bloemfonteiners om verskoning vir die rook van ‘n onlangse brand by die stad se suidelike stortingsterrein. In 'n kennisgewing erken hulle Bloemfonteiners se kommer oor herhalende brandvoorvalle by die munisipale stortingsterreine en die potensiële gesondheids- en omgewingsimpakte wat met hierdie brande verband hou. Hulle bevestig dat verskeie materiale, insluitend bande, by die stortingsterrein teenwoordig is, maar wil beklemtoon dat hie

Saamgestel deur Nadia Pieters
Jan 26
bottom of page

