top of page




Tweeweeklikse brandstofprysaanpassings word dalk oorweeg
Suid-Afrika kan moontlik wegbeweeg van sy jarelange stelsel van maandelikse brandstofprysaanpassings. Dit kom ná 'n voorstel om brandstofpryse elke twee weke aan te pas sodat vinnige skommelinge in die internasionale oliemark beter hanteer kan word. Business Tech berig die voorstel is deur 'n lid van die Nasionale vergadering, Fasiha Hassan-Duma, geopper tydens 'n vergadering van die Parlement se Portefeuljekomitee oor Minerale en Petroleumhulpbronne. Hier het wetgewers manie

Saamgestel deur Ilde Roos
Jul 9


Suid-Afrikaners gewaarsku om twee keer te dink voordat hulle brandstof by die huis bêre
Suid-Afrikaners wat oorweeg om petrol of diesel tuis op te gaar te midde van stygende brandstofpryse, is gewaarsku om deeglik na te dink oor die risiko’s wat betrokke is. Versekeringskundiges het beklemtoon dat onbehoorlike berging tot verwoestende brande en verwerpte versekeringseise kan lei. Suid-Afrikaanse motoriste is vir ‘n tweede keer die maand hard getref namate die spanning in die Midde-Ooste voortduur. Business Tech berig dat hierdie massiewe verhogings baie Suid-Afr

Saamgestel deur Armando Pieters
May 17


Acsa sê daar is voldoende vliegtuigbrandstof
Die Lughawensmaatskappy Suid-Afrika (Acsa) sê daar is voldoende vliegtuigbrandstof by die land se drie hooflughawens. Dít ondanks wêreldwye voorsieningsdruk. Die ontwrigting hou verband met konflik in die Midde-Ooste en versperde verskepings deur die Straat van Hormuz, wat pryse skerp laat styg het. Plaaslike lugrederye het reeds tydelike brandstoftoeslae ingestel. Acsa sê OR Tambo het tot sewe dae se voorraad, Kaapstad vier dae en King Shaka meer as 15 dae. ACSA. FOTO: SAAFF

Saamgestel deur Armando Pieters
Apr 12
bottom of page

