top of page




Peyper se sekwestrasie-keerdatum is verleng
Die keerdatum vir die finale sekwestrasie van die sanger Brendan Peyper is in die hooggeregshof in Pretoria met twee maande verleng. Peyper is in November verlede jaar voorlopig gesekwestreer oor sake wat handel oor die mislukte Loslit-fees in 2023. Die hof het toe gelas dat hy teen 2 Maart redes aan die hof moes verskaf oor hoekom die bevel nie finaal gemaak moet word nie. Netwerk24 berig Peyper se regsverteenwoordiger, Eloise Cilliers, sê die partye het ooreengekom om die s

Saamgestel deur Ilde Roos
Mar 5
bottom of page

