top of page




Checkers is weer die sterkste handelsnaam in die land
Checkers het homself weereens bewys as die sterkste handelsmerk in die land. Volgens 'n artikel op Brand Finance se webtuiste toon hul 2026-verslag dat Checkers se handelsmerkwaarde met 9% tot R25,6 miljard verhoog, en het die maatskappy ’n handelsmerksterkte-indekstelling van 97 uit 100 en ’n AAA+ gradering het. Volgens Brand Finance se marknavorsingsdata weerspieël dit sterk kliëntpersepsies van kwaliteit, gerief en innovasie, ondersteun deur die voortdurende uitbreiding

Saamgestel deur Ilde Roos
Mar 30
bottom of page

