top of page



Nuwe DA leiers word tydens ‘n kongres in Bloem aangewys
Afgevaardiges van regoor die Vrystaat het vir nuwe DA leiers by ‘n kongres in Bloemfontein gestem. Maroela Media berig daar is ook oor sleutelpartysake besin soos onder meer die rigting van die party in die provinsie. Roy Jankielsohn is tot provinsiale leier verkies met Werner Pretorius as provinsiale voorsitter. Jafta Mokoena en Mbali Mnaba dien as adjunkvoorsitters en David van Vuuren is tot finansiële voorsitter verkies. Intussen het Netwerk24 glo eksklusiewe inligting

Saamgestel deur Nadia Pieters
18 hours ago
bottom of page

