top of page



Prins Harry vat weer die Britse media aan
Prins Harry is by die Londense Hooggeregshof in 'n regsgeding teen een van Brittanje se grootste koerantgroepe. Nova News berig Harry vat Associated Newspapers Ltd, die uitgewer van die Daily Mail en Mail on Sunday , aan oor die koerante na bewering op 'n onwettige manier inligting verkry het. Onder andere gaan Sir Elton John saam met Harry in die geskiedkundige hofsaak getuig. Hulle beweer die koerantgroep het private speurders aangestel om inluister-toestelle te gebruik om

Saamgestel deur Ilde Roos
Jan 20
bottom of page

