top of page



Karoo-donkies kry 'n nuwe tuiste
Die Karoo Donkey Sanctuary in die Wes-Kaap het nuwe hoop gevind na ‘n jaar op die rand van nood. Die organisasie, wat vir meer as ‘n dekade mishandelde en verlate donkies gered het, is gedwing om sy gehuurde eiendom in Prins Albert te verlaat nadat ‘n befondsingsbelofte deur die mat geval het. Verligting het gekom toe ‘n groep beleggers gehelp het om ‘n 500-hektaar plaas naby Meiringspoort in De Rust te koop. Die plaas is gepas Die Hoop genoem. Die stigter, Jonno Sherwin, sê

Saamgestel deur Ilde Roos
6 days ago
bottom of page

