top of page



Bloemfontein verwelkom nuwe verpleegstudente
Met ongeveer 3 000 vakatures wat gevul moet word, is ‘n nuwe groep studente aan die Vrystaatse Verpleegskool in Bloemfontein aangespoor om hard te studeer en professionaliteit te handhaaf. Die LUR vir gesondheid, Monyatso Mahlatsi, het die klas verwelkom en aangemoedig om deernis en pasiëntgesentreerde sorg as die kern van hul reis te hou. Luidens ‘n plasing op sosiale media het hy ook studente herinner dat alhoewel verpleging baie uitdagings het, is hulle nie onoorkombaar wa

Saamgestel deur Nadia Pieters
5 days ago
bottom of page

