top of page



YSTERMAN: Die voorsitter van Vrystaat-nasorgsentrum doen die Ysterman
Bloemfonteiner Deon Barnard, sy broer, Dattie, en swaer Melius de Wet gaan nou komende Sondag aan die Ysterman-70.3-kompetisie in Mosselbaai deel neem. Deon, die voorsitter van Vrystaat-nasorgsentrum se beheerliggaam, wil met dié uitdaging mense bewus maak van die sentrum wat ‘n tuiste bied vir volwassenes met intellektuele inperkings. Sondag se Ysterman behels 1,9km se swem vanaf die historiese Santos-strand tot by De Bakke-strand, van daar hardloop atlete na die oorgangsone

Saamgestel deur Armando Pieters
Nov 13, 2025
bottom of page

