top of page



Vrystaters protesteer teen 'n munisipaliteit se ‘leë beloftes’
’n Groep inwoners van Bakenpark in Bethlehem in die Vrystaat het ’n protesoptog teen die Dihlabeng-munisipaliteit oor leë beloftes rakende behuising en kragtariewe asook werkloosheid gehou. Netwerk24 berig Hendriëtta May het ’n versoekskrif aan die burgemeester, Tseki Tseki, gerig, wat vra vir ingryping by die behuisingskrisis en die gebrek aan vordering met behuisingsprojekte. May sê die toenemende werkloosheid, beperkte ekonomiese geleenthede en stygende elektrisiteitskoste

Saamgestel deur Ilde Roos
Jan 9
bottom of page

