top of page



Bloem-sussies dans op die wêreldverhoog
Drie sussies van Bloemfontein is besig om die wêrelddansverhoog op horings te neem. Klara, Lilla en Milea Botha van die Dance Domination Marilize Griffiths ateljee is al drie gekeur om internasionaal te gaan deelneem. Hulle gaan in September na Swede reis om aan die Disco Wêreldkampioenskap deel te neem. Die sussies se ma, Margret Botha, vertel hulle het drie jaar gelede begin om kompeterend deel te neem, nadat hulle gesien het die meisies toon talent. Hulle het toe die leer

Saamgestel deur Ilde Roos
Jan 26
bottom of page

