top of page



Discovery Health moet weens 'n stelselfout duisende van lede verhaal
Die mediesefondsadministrateur Discovery Health het erken daar was ’n jaar lank ’n fout met sy stelsel, wat daartoe gelei het dat sekere lede se mediese uitgawes uit ’n verkeerde voordeel gefinansier is – en dat dié lede nou daarvoor moet opdok. Netwerk24 berig duisende lede van Discovery Health het ’n onaangename verrassing gekry toe hulle ’n aanmaning van die administrateur gekry het oor duisende rande wat geskuld word. Dit is vir die eise vir medisyne wat ontvang is wat op

Saamgestel deur Ilde Roos
5 days ago
bottom of page

