top of page



Moodley kry twee dekades later steeds nie parool nie
Die veroordeelde moordenaar, Donovan Moodley, wat ‘n lewenslange vonnis uitdien vir die moord in 2004 op die universiteitstudent, Leigh Matthews, is parool geweier. IOL berig die Departement van Korrektiewe Dienste het bevestig dat na deeglike oorweging van alle relevante verslae en voorleggings, paroolplasing vir Moodley nie in hierdie stadium toegestaan kon word nie. Moodley het die paroolraad vroeër vanjaar genader en aangehaal dat hy geskik is om aansoek te doen vir pla

Saamgestel deur Ilde Roos
Dec 20, 2025
bottom of page

