top of page



‘n Oud-olimpiër én vermeende dwelmbaas is in hegtenis geneem
Na ‘n jarelange soektog is die voormalige Kanadese Olimpiese sneeuplankryer en vermeende dwelmbaas, Ryan Wedding, in hegtenis geneem. Wedding, wat op die FBI se lys van die tien mees gesoekte voortvlugtiges was, word daarvan beskuldig dat hy ‘n transnasionale dwelmsmokkelary-operasie bestuur het wat tonne kokaïen oor internasionale grense vervoer het. Hy is ook gesoek op aanklagte van moord. Die BBC berig dat Amerikaanse amptenare glo dat Wedding in Mexiko onder die beskermin

Saamgestel deur Nadia Pieters
Jan 26
bottom of page

