top of page




Cosatu waarsku oor moontlike werkverliese
Die vakbond Cosatu waarsku oor groot werkverliese ná die besluit om die Ekapa-myn in Kimberley te likwideer. Die maatskappy sê die aansoek volg weens die omvang van kapitaal wat nodig is om toegang tot die 890m diep skag te herstel, waar vyf mynwerkers vasgekeer is. Bestuur het egter verseker dat reddings- en herstelpogings voortgaan. Cosatu se woordvoerder, Zanele Sabela, sê dit is verpletterend dat sowat 1 300 werkers hul werk kan verloor, veral teen die agtergrond van Suid

Saamgestel deur Nadia Pieters
Feb 27
bottom of page

