top of page



Elon Musk sê hy glo aan 'n Skepper van die heelal
Miljardêr Elon Musk het sy geloof in die bestaan van ‘n Skepper tydens ‘n onlangse potgooi-onderhoud genoem. Musk, wat in 2022 gespot het dat hy “oukei daarmee is om hel toe te gaan”, het meer onlangs sy miljoene X-volgelinge aangemoedig om kerk toe te gaan in die nasleep van Charlie Kirk se sluipmoord. Musk het tydens ‘n episode van “The Katie Miller Podcast” breedvoerig gepraat oor verskeie onderwerpe, maar ook kortliks sy sienings oor die goddelike aangeraak. Musk het ge

Saamgestel deur Ilde Roos
Dec 15, 2025


Vodacom en Starlink bereik ‘n ooreenkoms
Die Vodacom-groep het ‘n ooreenkoms met Elon Musk se satellietbreëbandverskaffer, Starlink, aangekondig. Vodacom sê dat hulle daarop gemik is om hoëspoed-breëbandinternet met lae spoedvertraging aan miljoene besighede regoor Afrika te lewer en landelike netwerkdekking uit te brei. Hulle voeg by die integrasie van Starlink se satelliet-terugvoer in Vodacom se mobiele netwerk sal die uitbreiding van netwerkdekking versnel terwyl dit netwerkprestasie in landelike gebiede verhoog

Saamgestel deur Nadia Pieters
Nov 13, 2025
bottom of page

