top of page

Elon Musk sê hy glo aan 'n Skepper van die heelal

  • Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
    Saamgestel deur Ilde Roos
  • Dec 15, 2025
  • 1 min read

Miljardêr Elon Musk het sy geloof in die bestaan ​​van ‘n Skepper tydens ‘n onlangse potgooi-onderhoud genoem.


Musk, wat in 2022 gespot het dat hy “oukei daarmee is om hel toe te gaan”, het meer onlangs sy miljoene X-volgelinge aangemoedig om kerk toe te gaan in die nasleep van Charlie Kirk se sluipmoord.


Musk het tydens ‘n episode van “The Katie Miller Podcast” breedvoerig gepraat oor verskeie onderwerpe, maar ook kortliks sy sienings oor die goddelike aangeraak. Musk het gesê dat God die figuur is wat hy die meeste bewonder en dat die heelal nie homself kon geskep het nie.


Elon Musk

Elon Musk en Katie Miller. FOTO: Singju Post
Elon Musk en Katie Miller. FOTO: Singju Post

Recent Posts

See All

Comments


bottom of page