top of page



2026 se Geskiedenisolimpiade beloof om die grootste nóg te wees
Inskrywings vir die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) se jaarlikse Internasionale Afrikaanse Geskiedenisolimpiade is oop – en beloof om die grootste nog te wees. Volgens Parys Gazette sal die groter internasionale deelname en diepgaande leergeleenthede selfs sterker klem plaas op die belangrikheid van kennis en erfenis as boustene vir jongmense se indentiteit. Danksy ’n samewerkingsooreenkoms met die Beweging vir Christelik Volkseie Onderwys het die projek aa

Saamgestel deur Nadia Pieters
16 hours ago
bottom of page

