top of page



Vermeende Bfn-aanvallers word gesoek nadat 'n video op sosiale media versprei
’n Video waarin drie mans ’n ouer man in Bloemfontein aanval en van sy selfoon en geld beroof, het skok en woede ontlok nadat dit op sosiale media gedeel is. Netwerk24 berig in die video kan gehoor word hoe omstanders op die aanvallers skree om die man uit te los. Die aanvallers laat die slagoffer uiteindelik op die grond agter en stap met sy besittings weg. Die video het wyd reaksie op Facebook ontlok, met mense wat eis dat die polisie dringend die drie aanvallers opspoor en

Saamgestel deur Ilde Roos
Jan 3
bottom of page

