top of page



Ferg’n Son tree binnekort op
Die pa-en-seun-duo, Ferg’n Son - wat bestaan uit die Ierse-musikant, Fergie Ferguson van die rockgroep Ballyhoo, en sy seun Michael - tree binnekort in Suid-Afrika op. Maroela Media berig die duo gaan die Oos- en Wes-kaap met hul It’s in the Blood -toer plat reis. Hulle kombineer pop-, rock- en country musiek met klassieke treffers om ‘n reis oor alle musiek genres te onderneem. Fergie was reeds op die ouderdom van 18 ʼn professionele kunstenaar en het in die vroeë sewentigs

Saamgestel deur Nadia Pieters
Dec 6, 2025
bottom of page

