top of page




'n Gevangene beweer Gayton McKenzie is deel van dwelmkartelle
Die minister van sport, kuns en kultuur, Gayton McKenzie, ontken bewerings wat hom met dwelmsindikate verbind. Die aantygings is gemaak deur ’n gevangene, Jermaine Prim, tydens ’n telefoniese onderhoud met eNCA . Nova News berig Prim beweer McKenzie en die PA tree as volmagte op vir sogenaamde “Groot 5”- dwelmkartelle, maar het geen bewyse gelewer nie en gesê die saak vorm deel van ’n polisie-ondersoek. Die PA het die bewerings as roekeloos, lasterlik en vals verwerp, en Prim

Saamgestel deur Ilde Roos
Mar 31


ActionSA gaan optree teen McKenzie oor beweerde dreigemente
ActionSA sal na verwagting klagte teen die minister van sport, kuns en kultuur, Gayton, McKenzie, aanhangig maak vir beweerde dreigemente teenoor een van sy parlementslede. Dit kom nadat Dereleen James McKenzie se reiskoste en Kenny Kunene se beweerde bande met die vermeende misdaadbaas Katiso Molefe bevraagteken het. McKenzie het tydens ’n regstreekse uitsending op sosiale media James daarvan beskuldig dat sy leuens oor hom versprei, maar hy het ontken dat hy dreigemente tee

Saamgestel deur Ilde Roos
Mar 23
bottom of page

